Illinois se mense in die Verenigde State vat hulle games baie ernstige ,so ernstig dat toe 15 jarige snotkop se ouers hom wou straf deur se xbox wag te neem het hy die polisie gebel!
Die polisie het die snotkop ingelig dat dit in sy ouers se reg was om sy xbox weg te neem.Die rede waarom hy gestraf was is nie bekend nie...dalk omdat hy n snotkop is?Net in Amerika....