English
 
   
     

Swartskaap Is Hier! Posted on (11/20/2009 8:53:16 AM)

Welkom by die nuwe Swartskaap.com!Soos ek al geleer het is die internet partykeer maar n kak en onvergeeflike plek ,baie soos die Namibiese woestyn met net meer nerds!Neem net in konsiderasie dat ek nog aan die webwerf bou en daar klein foutjies mag wees.Alles is ook nog nie in Afrikaans beskikbaar nie,maar ek werk op dit.

Groot veranderings is die nuwe ontwerp en is nou beskikbaar in twee tale naamlik Afrikaans en Engels.

Gooi mielies!

AANGAANDE ONS | LAAI SAGTEWARE AF | WERFKAART