English
 
   
     

Office 2010 Beta Nou Beskikbaar! Posted on (11/21/2009 1:23:22 AM)

Microsoft het die Office 2010 beta weergawe beskikbaar gemaak aan die publiek.Office 2010 maak nog steeds gebruik van sy ribbon koppelvlak maar dit lyk effens ander.Die Office 2010 beta was saam met die Sharepoint bediener se beta bekend gemaak.

Die beta weergawe is beskikbaar in 32-bis en 64-bis , beide weergawes het Word, Excel, Powerpoint, Outlook, OneNote, Access, Publisher, Info Path, SharePoint & communicator.

Die Communicator sal gebruikers in staat stel om hul sosiale netwerke te sinchroniseer met Outlook.

Om die Beta af te laai (kliek hier) waar n aflaai bladsy sal oopmaak.Jy sal moet registreer.Na dat jy klaar geregistreer het kan jy klik op die get it now knoppie (die deel van Microsoft.com is ongelukkig nie in afrikaans nie). Verdere inligting oor die beta sal beskikbaar wees op die aflaai bladsy.

AANGAANDE ONS | LAAI SAGTEWARE AF | WERFKAART