|
|
||
|---|---|---|
Die volgende generasie om die wêreld in 3D aanlyn te beleef is hier in die vorm van Yellowbird.Soortgelyk aan Googlestreet , maar verskil in die manier waarop hulle data opneem .Die mees prominente verskil is dat Yellowbird video opneem en Google Street net fotos neem wat dan veroorsaak dat Yellowbird baie meer dinamies is.Die Yellowbird kamera maak gebruik van ses klein lense om elke moontlike rigting in diepte op te neem. Die kamera verwek n indrukwekkende inligting stroom.Al die beeldmateriaal wat opgeneem was is dan saam gestik in een enkele video wat dan geredigeer word om kleur te verbeter en klank by te voeg.Die yellowbird speler is ook nie net n normale Flash speler maar stel die gebruiker instaat om in elke rigting te kyk en skep n gevoel as of jy regtig daar is.
|
||
| AANGAANDE ONS | LAAI SAGTEWARE AF | WERFKAART |
|---|