|
|
||
|---|---|---|
Welkom alle Swartskaap besoekers!Soos julle kan sien was daar al baie vordering met die Afrikaanse weergawe soos die kommentaar boks wat ook nou in Afrikaans is.Ek is regtig bly dat Swartskaap se besoekers talle besig is om te groei ,maar ook dat daar goeie groei aan die Afrikaanse kant is ,met baie Afrikaanse en Nederlandse leesers wat my klein maar kragtige blog besoek.Ek het nog baie planne vir my blog ,maar veral die Afrikaanse weergawe.
|
||
| AANGAANDE ONS | LAAI SAGTEWARE AF | WERFKAART |
|---|